Verskil tussen weergawes van "Killie Campbell-Africana-biblioteek"

Omskryf Zoeloeland as 'n groter deel van huidige KZN (i.p.v. net Zululand-distrik). Ook Natal-histories.
(Ek maak goeie verbeteringe)
(Omskryf Zoeloeland as 'n groter deel van huidige KZN (i.p.v. net Zululand-distrik). Ook Natal-histories.)
Die '''Killie Campbell-Africana-biblioteek''' van die [[Universiteit van KwaZulu-Natal]] is een van die grootste en belangrikste versamelings van [[Africana]] in die land. Dit lê klem op [[Natal (kolonie)|Natal]] en [[ZululandKwaZulu|Zoeloeland]] en sy bewoners en bevat unieke materiaal oor die vroeë geskiedenis van Suider-Afrika.
 
Hierdie biblioteek word hoog aangeslaan deur navorsers wat aandag gee aan [[Afrika suid van die Sahara]] en in die besonder aan die gebiede aan die suidoostekant van die vasteland.
100 477

wysigings