Verskil tussen weergawes van "Frigg"

4 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakels)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
In die [[Germaanse mitologie]] is '''Frigg''' (/frɪɡ/; Oud-Noors)<ref>[http://www.dictionary.com/browse/frigg "Frigg"]. ''Random House Webster's Unabridged Dictionary''</ref>, '''Frija''' (Ou Hoogduits), '''Frea''' (Langobardic), en '''Frige''' ([[Ou Engels]]) 'n [[godin]]. In byna al die bronne word sy beskryf as die vrou van die god [[Odin]]. In Ou Hoogduitse en Oud-Noorse bronne word sy ook verbind aan die godin Fulla. Die Engelse weeksdagnaam "Friday" (etimologies Ou Engels "Frīge's day") dra haar naam.
 
Frigg word beskryf as 'n godin wie gepaardgaan met vooruitsig en wysheid in Noorse mitologie, die mees noordelike tak van Germaanse mitologie en as die mees omvattend getuienis. Frigg is die vrou van die groot god, Odin, en woon in die vleiland se sale van Fensalir waar sy bekend is vir haar voorkennis. Sy word verbing met die godinne Fulla, Lofn, Hlín, en Gná. Sy word ook dubbelsinnig geassosieer met die [[Aarde]], andersins verpersoonlik as 'n blykbaar afsonderlike entiteit Jörð (Oud-Noorse "Aarde"). Die kinders van Frigg en Odin sluit die blink god Baldr in. Weens die beduidende tematiese oorvleueling het geleerdes 'n besondere verband met die godin [[Freyja]] voorgestel.
1 612

wysigings