Verskil tussen weergawes van "Agadir"
2 251 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
{{nog besig}}
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Agadir''' ([[Arabies]]: أكادير ''Aġadīr'', [[Berbers]]: ⴰⴳⴰⴷⵉⵔ, [[Portugees]]: ''Santa Cruz do Gabo de Gué'') is 'n hawestad aan die weskus van [[Marokko]], en die grootste strandoord van die land. Die stad lê in die prefektuur [[Agadir-Ida ou Tanane]], 'n deel van die [[Souss-Massa-Daraâ]]-streek. Agadir het in 2020 'n inwonertal van 498 000 gehad.<ref name=census>[https://www.citypopulation.de/en/morocco/cities/ citypopulation.de]</ref> Dit is die grootste hoofsaaklik Berberstalige stad van Marokko.
'''Agadir'''
{{Photomontage
| photo1a = Agadir_oufella.jpg
| photo3a = Cornich_agadir.jpg
| photo2a = Sunset.agadir.jpg
| photo4a = Panorama Marina Agadir 2020.jpg
| size = 275
| spacing = 2
| color = transparent
| border = 0
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart van Marokko'''
| [[Lêer:Morocco relief location map.jpg|180px|center]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlagland|Marokko}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Provinsie'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Agadir-Ida Ou Tanane]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|30|26|N|9|36|W}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Gestig op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1505
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Oppervlakte:'''
| style="background: #f7f8ff" |
|  - Totaal
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 51,2 [[vierkante kilometer|vk km]]
|  '''Hoogte bo seevlak'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 31 m
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Bevolking:'''
| style="background: #f7f8ff" |
|  - Totaal (2020)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 498 000
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4 921/vk km
| '''Tydsone'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[UTC+1]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
'''Agadir''' ([[Arabies]]: أكادير ''Aġadīr'', [[Berbers]]: ⴰⴳⴰⴷⵉⵔ, [[Portugees]]: ''Santa Cruz do Gabo de Gué'') is 'n hawestad aan die weskus van [[Marokko]], en die grootste strandoord van die land. Die stad lê in die prefektuur [[Agadir-Ida ou Tanane]], 'n deel van die [[Souss-Massa-Daraâ]]-streek. Agadir het in 2020 'n inwonertal van 498 000 gehad.<ref name=census>[https://www.citypopulation.de/en/morocco/cities/ citypopulation.de]</ref> Dit is die grootste hoofsaaklik Berberstalige stad van Marokko.
Die stad is tien kilometer noord van die monding van die Wadi Sous geleë. Die stad is in 1505 deur die Portugese gestig en het in 1541 onder die heerskappy van die koning van die Sous gekom. In die daaropvolgende eeue het Agadir 'n belangrike rol begin aanneem as die hawe van die vrugbare Sousstreek in Marokko. Suiker was 'n belangrike uitvoerproduk van die streek. Agadir is in [[1605]] die eerste keer deur Nederlandse handelaars besoek; die 400ste herdenking van hierdie handelsverhouding tussen [[Nederland]] en Marokko in 2005 het aanleiding gegee tot verskeie uitstallings in Nederland.
100 612
wysigings