Verskil tussen weergawes van "Frank Herbert"

70 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
Beeld bygevoeg
(DEFAULTSORT)
(Beeld bygevoeg)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Frank Herbert - 1984.jpg|duimnael|regs|Frank Herbert in 1984.]]
'''Franklin Patrick Herbert''' (8 Oktober [[1920]] – 11 Februarie [[1986]]) was 'n Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer wat veral bekend was vir die [[roman]] ''[[Dune (roman)|Dune]]'' uit 1965 en die vyf vervolgverhale daarvan. Alhoewel hy bekend geword het vir sy romans, het hy ook kortverhale geskryf en as koerantjoernalis, fotograaf, boekresensent, ekologiese konsultant en dosent gewerk.
 
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Herbert, Frank}}
 
[[Kategorie:Amerikaanse skrywers]]
[[Kategorie:Geboortes in 1920]]
28 859

wysigings