Verskil tussen weergawes van "Dwergseekoei"

1 257 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
{{Spesieboks
Die '''dwergseekoei''' ( Hexaprotodon liberiensis of Choeropsis liberiensis ); ( Engels: Pygmy hippopotamus ) is een van die twee oorlewende spesies seekoeie. Hy lyk baie soos 'n jong seekoei ( Hippopotamus amphibius ); daarom het hy die naam dwergseekoei gekry. Twee subspesies bestaan, Hexaprotodon liberiensis liberiensis en Hexaprotodon liberiensis heslopi.
| name = Dwergseekoei <!-- Afrikaanse naam -->
| image = Choeropsis liberiensis BZG.jpg
| image_caption = 'n Dwergseekoei by Bristol Dieretuin.
| status = EN
| status_system = IUCN3.1
| status_ref = <ref name="Redlist" />
| parent_authority = [[Joseph Leidy|Leidy]], 1853
| display_parents = 2
| genus = Choeropsis
| species = liberiensis
| authority = ([[Samuel George Morton|Morton]], 1849)<ref name="ASM" />
| subdivision_ranks = Subspecies
| subdivision = *''C. l. liberiensis'' <small></small>
*''C. l. heslopi'' <small></small>
| range_map = Pygmy Hippopotamus range.jpg
| range_map_caption = Verspredings-kaart<ref name="Redlist"/>
| synonyms = *''Hexaprotodon liberiensis'' <small></small>
| synonyms_ref = <ref name="Redlist" />
}}[[Lêer:Hexaprotodon liberiensis Lagos Zoo Portugal (3).jpg|duimnael|Wys sy tande in 'n dieretuin in Portugal.]]
 
Die '''dwergseekoei''' ( Hexaprotodon liberiensis of Choeropsis liberiensis ); ( Engels: Pygmy hippopotamus ) is een van die twee oorlewende spesies seekoeie. Hy lyk baie soos 'n jong seekoei ( [[Hippopotamus amphibius ]]); daarom het hy die naam dwergseekoei gekry. Twee subspesies bestaan, Hexaprotodon liberiensis liberiensis en Hexaprotodon liberiensis heslopi.
 
Die spesie is baie kleiner as gewone seekoeie en hul oë is meer aan die kante van die kop. Anders as die gewone seekoei, het die dwergseekoei ses snytande in plaas van vier. Hulle bly langer op land as die gewone seekoei en is meer donker van kleur. As dwergseekoeie gepaar het word hul vel bedek met skuim. Dit verhinder dat die vel uitdroog en hou dit klam en soepel. Hulle sweet 'n rooi vloeistof, sodat dit lyk asof die dier bloei.
Die wyfie is gewoonlik vir ses tot sewe maande dragtig en het dan een, maar soms twee kleintjies. Afgesien van die mens, het die dier min natuurlike vyande. Hulle word soms deur 'n krokodil, luislang of luiperd gegryp. Hulle kan tot 50 jaar oud word, maar in ballingskap gewoonlik ongeveer 45 jaar.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="Redlist">{{cite iucn |author=Ransom, C. |author2=Robinson, P.T. |author3=Collen, B. |year=2015 |title=''Choeropsis liberiensis'' |volume=2015 |page=e.T10032A18567171 |doi=10.2305/IUCN.UK.2015-2.RLTS.T10032A18567171.en |access-date=27 August 2021}}</ref>
 
<ref name="ASM">{{BioRef|asm|id=1006389|title=''Choeropsis liberiensis'' |version=1.5 |access-date=26 August 2021}}</ref>
== Bronne ==
}}
 
== Bronne ==
* [[species:Hexaprotodon liberiensis|wikispecies:Hexaprotodon liberiensis]]
* [http://taxonomicon.taxonomy.nl/TaxonTree.aspx?id=67730&tree=0.1 Systema naturae 2000 (classification) – Taxon: Hexaprotodon liberiensis] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20201209025901/http://taxonomicon.taxonomy.nl/TaxonTree.aspx?id=67730|date=9. december 2020}}
 
{{Taksonbalk}}
28 859

wysigings