Verskil tussen weergawes van "James Fenimore Cooper"

Beeld bygevoeg
(skakel na The Last of the Mohicans (roman))
(Beeld bygevoeg)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:James_Fenimore_Cooper_by_Jarvis.jpg|duimnael|regs]]
'''James Fenimore Cooper''' (15 September [[1789]] - 14 September [[1851]]) was 'n [[Amerikaanse]] [[skrywer]] uit die eerste helfte van die 19de eeu. Sy historiese romans wat koloniste en inheemse karakters uit die 17de tot die 19de eeu uitbeeld, het 'n unieke vorm van Amerikaanse letterkunde geskep. Hy het 'n groot deel van sy kinderjare en laaste vyftien lewensjare geleef in Cooperstown, New York, wat deur sy vader William Cooper gestig is op eiendom wat hy besit het.
 
* Franklin, Wayne (1982). ''The New World of James Fenimore Cooper'', Chicago: Univ. of Chicago P, Book
 
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Cooper, James Fenimore}}
[[Kategorie:Geboortes in 1789]]
28 859

wysigings