Verskil tussen weergawes van "James Liege Hulett"

Beeld bygevoeg
(Beeld bygevoeg)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:James L. Hulett.jpg|duimnael|regs]]
Sir '''James Liege Hulett''' ([[17 Mei]] [[1838]] - [[1928]]) was 'n Natalse nyweraar, pionier en staatsman. Hy is gebore in [[Engeland]] en emigreer in 1857 na [[Natal]] waar hy by Nonoti begin boer. Hy eksperimenteer met [[araroet]], [[katoen]], [[koffie]] en [[mielie]]s. Hy spits hom toe op die produksie van [[suiker]]riet en neem gou die leiding daarmee. Op [[Kearsney]] doen hy ook pioneerswerk met die verbouing van [[tee]].
 
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Hulett, James}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs]]
28 859

wysigings