Verskil tussen weergawes van "Sinkretisme"

59 grepe bygevoeg ,  25 dae gelede
Verbeter
k
(Verbeter)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Pluto Serapis and Persephone Isis Heraklion museum.jpg|duimnael|upright=1.3|Die gode [[Pluto (mitologie)|Pluto]]-Serapis en [[Persefone]]-[[Isis]], 'n voorbeeld van [[Griekse mitologie|Griekse]]-[[Egiptiese mitologie|Egiptiese]] sinkretisme.]]
Godsdienstige '''sinkretismeSinkretisme''' word gewoonlik gesien asis die vermenging van twee of meer verskillende gelowe, [[godsdiens]]tige stelsels in die mate dat die uniekheid van 'n spesifieke godsdiens in die gedrang kan kom. Sinkretisme is dus die kombinasie van verskillende gelowe, terwyl praktyke van verskillende denkrigtings saamgevoegof worddenkskole. Sinkretisme behels die samevoeging of assimilasie van verskeie oorspronklik diskrete tradisies, veral in die [[teologie]] en [[mitologie]] van godsdiens, wat sodoende 'n onderliggende eenheid beweer en 'n inklusiewe benadering tot ander gelowe moontlik maak. Dit word negatief beleef in die Christlike sendingveld.<ref>http://www.ve.org.za/index.php/VE/article/view/118</ref>
 
Sinkretisme kom ook algemeen voor in uitdrukkings van kuns en kultuur (bekend as eklektisisme) sowel as politiek (sinkretiese politiek).
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Religie]]
28 859

wysigings