Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Hoe leer jy Frans aan?: Inderdaad, selfs Toilet Duck!
(→‎Hoe leer jy Frans aan?: Inderdaad, selfs Toilet Duck!)
6. Duolingo bied 'n Franse pakket in Hollands en Duits aan. By die Duitse pakket voel dit asof jy nooit die "kursus" gaan voltooi nie - dit voel oneindig lank. Natuurlik is ek ook lui en gebruik die Hollandse weergawe, dan hoef ek nie meer in drie geslagte Duits te dink nie. Met my Android-foon praat ek ook in die mikrofoon Frans - ek oorweeg dit om my neus toe te druk wanneer ek praat, om genasaleerd te klink.
 
7. Ek weet nie of julle so gelukkig soos ons is nie, maar ons jogurt, koeldranke, Toilet Duck, hondekos, buitebraai, slaapsakke, elektronika, mondspoelmiddels het alles vlot drietalige verpakking: Engels, Frans en Portugees. En as jy baie, baie, baie gelukkig is: ook in Arabies. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 10:23, 20 September 2021 (UTC)
13 524

wysigings