Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

 
As jy Russies jou eerste vreemdetaal maak, dan moet jy Engels neem.
:Russisch kann als erste Fremdsprache nur an der deutsch-russischen SESB ab Jahrgangsstufe 1 gewählt werden.
:Russisch als zweite Fremdsprache ab Jahrgangsstufe 7 erfordert Englisch als erste Fremdsprache. Das Angebot ist an Schulen in den östlichen Bezirken traditionell höher als in denen im früheren Westteil.
werden.
:Russisch als zweite Fremdsprache ab Jahrgangsstufe 7 erfordert Englisch als erste Fremdsprache. Das
Angebot ist an Schulen in den östlichen Bezirken traditionell höher als in denen im früheren Westteil.
 
As jy Spaans jou eerste vreemdetaal maak, dan... o nee, heiden, dit mag nie!
 
'''WAT GEBEUR AS JY NET ENGELS NEEM?'''
 
Niks. Absoluut niks. Jy word nie gepenaliseer nie. Jy word nie ekstra punte toegeken om jou meertalig te maak om jou tot 'n wafferse Europese burger te ontpop nie. Jy kry seker nie voorkeur by Erasmus-uitruilprogramme nie. Om die waarheid te sê kiankan jy maar al jou ander boeke op die straathoek gaan verbrand, solank dit net nie in Engels is nie. Waarom hys jy nie die Amerikaanse vlag ook sommer en sing hartgrondig die Star Spangled Banner met 'n twang nie?
 
Die enige ouens wat jou wel hel op aarde sal gee is die universiteite. Herr Spes Bona, waarom het jy nie hierdie of daardie vak geneem nie? Nee, broer, jy sal moet inhaal! 6 jaar se werk in 'n semester sal dit wees, baie dankie. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 06:51, 22 September 2021 (UTC)
13 524

wysigings