Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Breyten Breytenbach"

(→‎J. du P. (Canis) Scholtz: Dit klop, hoogs waarskynlik.)
 
:''In ‘Canis major’ word J. du P. Scholtz (met die noemnaam ‘Canis’; in hierdie jare saam met Fred le Roux die persoon wat Opperman se manuskripte nagaan en hom van advies bedien)''.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 14:59, 23 September 2021 (UTC)
:En dan hier: http://www.stellenboschwriters.com/scholtzj.html
:Dis net vreemd dat hy hom ook met die lettere bemoei het. Ek het J. du P. Scholtz eerder met historiese taalkunde verbind. Maar goed, desjare, ook met die Nienabers, moes jy skynbaar albei doen.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 15:07, 23 September 2021 (UTC)
13 514

wysigings