Argipel: Verskil tussen weergawes

12 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 212.34.22.91 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
No edit summary
Etikette: Reverted Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 212.34.22.91 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
 
[[Lêer:Satellite image of Philippines in March 2002.jpg|duimnael|'n Satellietfoto van die Filippynse argipel.]]
 
'n '''Argipel''' of '''eilandgroep''' is 'n ketting of tros van [[eiland]]e. Argipels bestaan meestal in die oop see. Hulle is dikwels vulkaniese eilande wat langs 'n oseaniese rug of vulkaniese warmkol ("hotspot") gevorm is. 'n Voorbeeld van 'n argipel wat deur 'n vulkaniese warmkol ontstaan het, is [[Hawaii]], 'n lang uitgerekte ketting van honderde eilande en eilandjies.
Die vyf grootste lande wat op 'n argipel geleë is, is [[Indonesië]], [[Japan]], die [[Filippyne]], [[Nieu-Seeland]] en die [[Britse Eilande]].
 
Die grootste argipel op [[Aarde]] is die [[Maleise argipel]], gevolg deur die [[Kanadese Arktiese Argipel]] in die [[Arktiese Oseaan]]. [[Indonesië]] is die grootste land wat op 'n argipel geleë is. Die argipel met die grootste aantal eilande is die ''Argipel See'' in [[Finland]].
 
== Sien ook ==