Skool: Verskil tussen weergawes

5 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 41.29.233.129 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
(tikfout)
Etikette: Reverted Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 41.29.233.129 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar)
Etiket: Terugrol
 
[[File:Anker_Die_Dorfschule_von_1848_1896.jpg|thumb|Albert Anker (1896)]]
 
'n '''Skool''' is 'n instelling waar [[onderwys]] verskaf word. poes Onderwysers gee lesse en hou toesig oor die leerproses waartydens [[leerling]]e geskool word. Vandag vereis meeste lande dat kinders vir 'n aantal jare skool bywoon, sodat hulle hulself beter kan bekwaam. Van die kundigheid wat in skole aangeleer word sluit in lees- en skryfvaardighede, basiese wiskunde en taalvaardighede.
 
Verpligte onderwys in [[Suid-Afrika]] begin met [[laerskool]] en eindig met [[hoërskool]]. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n tersiêre onderwysinstelling gaan studeer.