Verskil tussen weergawes van "Idi Amin"

51 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
k
skakel
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (skakel)
 
 
Hy het daarna probeer om die Kagera-streek van [[Tanzanië]] in 1978 te annekseer. President van Tanzanië, [[Julius Nyerere]], het sy magte opdrag gegee om Uganda binne te val en Amin is op [[11 April]] [[1979]] gedwing om uit Uganda te vlug nadat [[Kampala]] ingeneem is. Tanzanië is deur Ugandese opposisiegroepe gesteun en Amin se bewind is beëindig. Hy het eers na [[Libië]] gevlug en later in ballingskap in [[Saoedi-Arabië]] gebly. Hy is op 16 Augustus 2003 in Saoedi-Arabië aan nierversaking oorlede.
 
== Sien ook ==
*''[[Rise and Fall of Idi Amin]]''
 
== Verwysings ==
20 487

wysigings