Verskil tussen weergawes van "Fanie Olivier"

95 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
Skuif deel oor eerste vrou na “persoonlike lewe”; skuif dele oor loopbaan ná 2004 saam in nuwe afdeling
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(Skuif deel oor eerste vrou na “persoonlike lewe”; skuif dele oor loopbaan ná 2004 saam in nuwe afdeling)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae Wysiging op iOS-toep
Daarna studeer hy vanaf 1967 aan die [[Universiteit van Stellenbosch]], waar hy die B.A.-graad in Regte, die B.A. Honneurs-graad in Afrikaans en in 1972 die M.A.-graad (cum laude) behaal met ’n verhandeling oor ''Aspekte van ballingskap en vaderland in die poësie van Breyten Breytenbach''. Hy is lid van die Letterkundige Laboratorium onder die leierskap van [[D.J. Opperman]]. Verder is hy onder meer kunsredakteur van ''Die Matie'' en ''Die Stellenbosse Student'' en loods ’n nuwe literêre blad, ''Penseel'', vir die studente. Hy keer terug na Natal en verwerf bekendheid as kunsredakteur van ''Die Nataller'' en fliek- en teaterresensent van ''Tempo'' en word ook in 1973 tydelik aangestel as dosent in Afrikaans aan die Universiteit van Natal, ’n posisie wat hy vir vyftien maande beklee.<ref>{{Cite web |url=http://home.intekom.com/oli4s/Digter%20Fanie.htm |title=argiefkopie |access-date= 4 Julie 2017 |archive-date= 5 Augustus 2017 |archive-url=https://web.archive.org/web/20170805105623/http://home.intekom.com/oli4s/Digter%20Fanie.htm |url-status=dead }}</ref><ref>Stellenbosch Writers: http://www.stellenboschwriters.com/olivierf.html</ref>
 
In 1974 ontvang hy die studiebeurs van die Studiefonds voor Zuid-Afrikaansche Studenten en hy spandeer sowat twee jaar aan die Rijksuniversiteit in [[Utrecht]] in [[Nederland]] vir verdere studie. Hier skryf hy die doktorale eksamen (Drs.Litt.) in Literêre Teorie. Terug in Suid-Afrika word hy dosent aan die Universiteit van Durban-Westville. Hy trou in 1976 met die digteres Marlise Joubert en die egpaar het ’n dogter, Marcelle, maar skei later. Vanaf 1982 neem hy ’n pos aan as onderwyser by Union High School op [[Graaff-Reinet]], werk ’n rukkie as kunsredakteur by ''[[Rapport]]'', gee onderwys aan Ridgeway College op [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] en maak ook ’n draai as dosent by die ou Skiereilandse Technikon. Na ’n ruk word hy aangestel as professor en hoof van die departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Venda en later word hy dekaan van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte. In 1985 verwerf hy die D.Litt.-graad aan die [[Noordwes-Universiteit|Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys]] onder promotorskap van [[T.T. Cloete]] met ’n studie oor ''Die mistiek in die Afrikaanse poësie''. Hy is in 1989 deel van die groep Afrikaanse skrywers wat die toe nog verbode [[African National Congress|ANC]] by die Victoriawatervalberaad ontmoet. In 1990 word hy verkies tot voorsitter van die Afrikaanse Skrywersgilde, ’n posisie wat hy tot 1992 beklee. Deur die Universiteit van Suid-Afrika voltooi hy ook ’n LL.B.-graad en in 2002 word hy toegelaat as advokaat in die Hooggeregshof van Suid-Afrika.<ref>LitNet ATKV-Skrywersalbum 05.02.2009: www.litnet.co.za</ref><ref>NB-Uitgewers: http://www.nb.co.za/authors/3348 {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20170714014339/http://www.nb.co.za/Authors/3348 |date=14 Julie 2017 }}</ref>
 
=== Polemiek ===
Sy loopbaan by die Universiteit van Venda verloop stormagtig.<ref>De Vries, Izak Oulitnet: http://www.oulitnet.co.za/mond/fanie.asp {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20170903014346/http://www.oulitnet.co.za/mond/fanie.asp |date= 3 September 2017 }}</ref> In 1992 word hy deur die studente van die kampus verjaag omdat hy die studenteraad in ’n brief kritiseer vir hulle eis dat meer studente op die kampus toegelaat moet word as waarvoor daar geriewe is. Hy word as “rassis” bestempel en die raad van die universiteit staan drie maande verlof aan hom toe om hom sodoende van die kampus te kry en die bui te laat bedaar. Hy is egter verplig om hooggeregshof toe te gaan om ’n hofbevel te kry om weer op die kampus toegelaat te word. In 1995 kom hy te hore dat ’n kredietkaart op onbehoorlike wyse aan die visekanselier van die universiteit toegestaan is. Hy skryf aan die betrokke bank vir nadere besonderhede, maar word dan onderwerp aan ’n dissiplinêre ondersoek omdat hy “onregmatig” namens die raad opgetree het. Hy word van die raad en senaat geskrap en wend hom weer tot die Hooggeregshof, waarna hy weer in sy amp herstel word, slegs om weer aangekla te word. Intussen verwys hy die uitgawes op die kredietkaart na die spesiale ondersoekeenheid van oudregter William Heath wat op daardie tydstip aan die gang is. Die visekanselier word uiteindelik verplig om R200  000 se kostes terug te betaal. Terwyl hierdie saak voortslepend is, skryf hy ’n interne e-pos waarin hy beweer dat die universiteit se nuwe dissiplinêre kode aan die regering voorgelê is sonder dat die raad dit ooit gesien het. Hy word aangekla dat hy die universiteit in diskrediet gebring het, word skuldig bevind en in Desember 1999 afgedank. In Maart 2000 beslis die hooggeregshof in sy guns, maar die universiteit weier om hom in sy amp te herstel en neem die saak appèlhof toe, waar die saak verval.<ref>Botha, Eddie. ''Probe into vice-chancellor’s spending.'' Dispatch, 15 April 2000.</ref> Terwyl hierdie geding aan die gang is, word hy genoodsaak om as advokaat te praktiseer om sy inkomste aan te vul. Uiteindelik bereik die partye in 2004 ’n skikking buite die hof, nadat die saak selfs ’n draai in die parlement maak. In Junie 2004 tree hy dus uit die personeel van hierdie universiteit en gaan in September 20004 na Poznan in Pole as professor in Afrikaans en South African Studies in die Departement Engels van die Adam Mickiewicz Universiteit.
 
===Later loopbaan===
Hy gaan in September 2004 na Poznan in Pole as professor in Afrikaans en South African Studies in die Departement Engels van die Adam Mickiewicz Universiteit.
 
In 2006 keer hy na Suid-Afrika terug ter wille van sy vrou se gesondheid. Na haar dood sluit hy aan die einde van 2007 weer by die personeel van die Universiteit van KwaZulu-Natal aan.
 
In 2010 keer hy na sy vorige pos as professor aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan in Pole terug.
 
=== Persoonlike lewe ===
Hy trou in 1976 met die digteres Marlise Joubert en die egpaar het ’n dogter, Marcelle, maar skei later.
Na sy egskeiding van Marlise Joubert trou Fanie met Rike Antonissen, dogter van die literator Rob Antonissen. Sy is self ’n akademikus by verskeie universiteite in Suid-Afrika en die buiteland en is ook skrywer. Die egpaar het ’n seun en Rike het ook ’n dogter uit ’n vorige huwelik. In Pole kom hulle agter dat iets met haar gesondheid skort en die siekte word later gediagnoseer as primêre progressiewe afasie, ’n breinaandoening waardeur sy geleidelik die vermoë om te praat, verstaan en lees verloor. Weens Rike se siekte keer hulle in Februarie 2006 terug na Suid-Afrika en vestig hulle op [[Pennington]]in KwaZulu-Natal, waar as prokureur ’n bestaan maak. Rike is in Julie 2007 oorlede en hy sluit aan die einde van 2007 weer aan by die personeel van die Universiteit van KwaZulu-Natal. In 2010 keer hy terug na sy vorige pos as professor aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan in Pole. Hy is weer getroud, hierdie keer met Antoinette Klein.
 
Na sy egskeiding van Marlise Joubert trou Fanie met Rike Antonissen, dogter van die literator Rob Antonissen. Sy is self ’n akademikus by verskeie universiteite in Suid-Afrika en die buiteland en is ook skrywer. Die egpaar het ’n seun en Rike het ook ’n dogter uit ’n vorige huwelik. In Pole kom hulle agter dat iets met haar gesondheid skort en die siekte word later gediagnoseer as primêre progressiewe afasie, ’n breinaandoening waardeur sy geleidelik die vermoë om te praat, verstaan en lees verloor. Weens Rike se siekte keer hulle in Februarie 2006 terug na Suid-Afrika en vestig hulle op [[Pennington]] in KwaZulu-Natal, waar hy as prokureur ’n bestaan maak. Rike is in Julie 2007 oorlede en hy sluit aan die einde van 2007 weer aan by die personeel van die Universiteit van KwaZulu-Natal. In 2010 keer hy terug na sy vorige pos as professor aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan in Pole. Hy is weer getroud, hierdie keer met Antoinette Klein.
 
Hy is weer getroud, hierdie keer met Antoinette Klein.
 
== Skryfwerk ==
425

wysigings