Verskil tussen weergawes van "Pauridia nana"

1 greep bygevoeg ,  3 maande gelede
k
Fix.
(Nuwe artikel, geen foto nie!)
Etiket: Disambiguation links
 
k (Fix.)
 
| binomial = ''Pauridia nana''
| binomial_authority = [[Dierdré Snijman|Snijman]] (Snijman) & Kocyan
| synonyms = * ''Spiloxene nana'' <small>Snijman</small>
}}
'''''Pauridia nana''''' is 'n meerjarige [[blomplant]] en [[geofiet]] wat tot die [[genus]] ''[[Pauridia]]'' behoort en deel van die [[fynbos]] is. Die [[spesie]] is [[inheems]] aan die [[Noord-Kaap]] en kom op die [[Bokkeveldberge|Bokkeveldeskarp]] op suidelike hellings voor. Daar het dit 'n voorkomsgebied van 450 km². Dit word nie bedreig deur die [[rooibos]]tee bedryf nie omrede die grond waarop dit groei, nie geskik daarvoor is nie. Die plant is eers in 2013 beskryf en word beskou as raar.
1 259

wysigings