Stuurkajuit: Verskil tussen weergawes

14 grepe verwyder ,  9 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(opruim, nog besig!)
No edit summary
{{Multibeeld
| align=right
| width=230px230
| beeld1 =B747-cockpit.jpg
| onderskrif1 =Tradisionele kajuit (Boeing 747SP)
| beeld2 =Airbus A380 cockpit.jpg
| onderskrif2 =Moderne 'glaskajuit' ([[Airbus A380]])}}
Daar word ook na die kajuit in die nuutste generasie vliegtuie verwys deur die [[Engels|Engelse]]e term ''glass cockpit''. Die bykomende "glass" verwys na die gebruik van skerms soos CRT's of [[Vloeikristalskerm|LCD's]] om die vlieënier in te lig oor die toestand van die vliegtuig. Hierdie skerms het 'n groot aantal los analooginstrumente vervang. Die beelde toon 'n tradisionele (bo) en 'n glaskajuit (onder).
 
Die grootste voordeel van 'n glaskajuit bo 'n tradisionele kajuit is dat alle inligting wat nodig is vir 'n vlug in 'n oogopslag besigtig kan word, en indien nodig, kan addisionele inligting aangevra word.
 
== Belangrikste elemente in 'n stuurkajuit ==
[[Lêer:Six_flight_instruments.JPG|duimnael| Ses basiese "blind vlieëndeblindvlieënde" instrumente getoon in 'n 'basicbasiese-T' -patroon vertoon, van links na regs vlnr: Spoedmeter, kunsmatige horison, [[hoogtemeter]], koersaanwyserdraaikoördineerder, enkompas varioen metervariometer]]
 
=== Vertoonskerms en instrumente ===
[[Lêer:ND_en_PFD_on_B-747-400.jpg|duimnael|230x230px230px| ND en PFD in 'n Boeing 747 -400]]
Binne 'n glaskajuit van 'n moderne vliegtuig is daar 'n duidelike verdeling van alle rekenaarskerms. In moderne vliegtuie vind 'n mens gewoonlik 'n Primary Flight Display (PFD) waar al die belangrikste inligting soos hoogte, spoed en oriëntasie ten opsigte van die horison vertoon word. Langsaan is die Navigasie Display (ND) wat inligting verskaf oor die posisie van die vliegtuig relatief tot die aarde, die rigting waarin dit vlieg en die vlugplan om te volg. Dit is vergelykbaar met 'n navigasiestelsel vir die motor. In die middel is die enjin-aanduiding en bemanningwaarskuwingstelsel (EICAS), wat ook deur Airbus die Engine Crew Advisory Monitor ( ECAM ) genoem word. Alle belangrike enjininligting en inligting oor die ander vliegtuigstelsels word hier vertoon. As 'n gebrek voorkom, kan die vlieëniers dit onmiddellik op hierdie skerm vind.
[[Lêer:US_Navy_050111-N-1444C-004_British_Royal_Air_Force_Flight_Lt._Ronnie_Trasler_(captain,)_Flight_Officer_Paul_Summers_(co_pilot,)_Flight_Lt._Mick_Hardwick_(engineer,)_and_Squadron_Leader_Kev_Brookes_(navigator)_of_101_Squadron,_o.jpg|duimnael| Stuurkajuit van 'n [[Vickers VC10]] RAF-tenkwa]]
Die uitleg van die kajuit is wêreldwyd dieselfde in alle vliegtuie, met die kaptein aan die linkerkant, die medevlieënier aan die regterkant en 'n gedeelte met handatige enjinspoedverstellers tussenin. Ouer vliegtuie steeds gebruik steeds 'n vlugingenieur, iemand wat verantwoordelik is vir die korrekte funksionering van alle tegniese stelsels. Sy sitplek was gewoonlik aan die regterkant agter die medevlieënier.
 
Die kontroles en panele wat die meeste gebruik word in die "tweemankajuit" is tussen die vlieëniers geleëgeplaas, terwyl elemente en skakelaars wat minder gereeld bedien moet word, soos bedieningselemente vir die elektriese stelsel en die kajuitdruk, bo die vlieëniers op 'n oorhoofse paneel is.
109 441

wysigings