R102 (Suid-Afrika): Verskil tussen weergawes

Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
 
}}
 
Die '''R102''' is 'n streeksroete in [[Suid-Afrika]]. Dit is 'n diskontinue roete wat uit padsegmente bestaan wat voorheen deel was van die [[N2]]-nasionale pad.
 
== KwaZulu-Natal ==
Die R102 in [[KwaZulu-Natal]] begin by die aansluiting van die N2 en die [[R61 (Suid-Afrika)|R61]]-streeksroete in die suide van [[Port Shepstone]] en loop noord, dwarsdeur [[Durban]] totdat dit noordwes van [[Richardsbaai]] weer by die N2 aansluit.
 
== Wes-Kaap ==