Verskil tussen weergawes van "Filmbedryf in Afrika"

(→‎Temas: Beeld)
 
==Temas==
[[Lêer:AIRSCREEN Africa.jpg|duimnael|'n Opelug-bioskoop in [[Johannesburg]] met 'n opblaasfilmskerm (2010)]]
Afrika rolprente, soos rolprentwese in ander wêreldstreke, dek 'n wye verskeidenheid onderwerpe. In 1975 in Algiers het die Pan African Federation of Filmmakers (FEPACI) die ''Charte du cinéaste africain'' (Manifes van die die Afrika ''cinéaste'') aangeneem, wat die belangrikheid van postkoloniale en neo-koloniale realiteite in die Afrika rolprentwese erken. Die rolprentmakers verwys na die neo-koloniale toestand van die Afrika samelewing. "Die situasie waarin hedendaagse Afrika samelewings leef, is een wat op verskeie vlakke oorheers word op polities, ekonomies en kultureel gebied." Afrika rolprentmaker beklemtoon hul solidariteit met progressiewe filmmakers in ander dele van die wêreld. Die Afrika rolprentwese word dikwels as deel van ''Third Cinema'' beskou.
 
20 529

wysigings