Verskil tussen weergawes van "Pous"

117 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
→‎Simbole: aftrede
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
k (→‎Simbole: aftrede)
 
 
== Simbole ==
Die uiterlike tekens van sy amp, wat volgens die tradisie teruggaan na die oudste [[Romeinse Ryk|Romeinse]] gebruike, is die wit [[toga (kledingstuk)|toga]], soms gekombineer met 'n rooi mantel, die kruisstaf en die pontifikale [[vissersring]]. Vroeër is ook die [[tiara]] of driekroon, die draagstoel, die [[troon]] en die [[baldakyn]] gebruik. Die laaste drie is deur [[Pous Paulus VI]] in die sestiger jare van die 20ste eeu afgeskaf. Die tiara stam eintlik uit 'n voor-christelike [[Iran|Persiese]] tradisie. In die [[9de eeu]] het pouse vir die eerste keer 'n tiara gedra en wel met één kroon. Onder [[Pous Bonifatius VIII|Bonifatius VIII]] is 'n tweede en onder [[Pous Benedictus XII|Benedictus XII]] 'n derde kroon bygevoeg. [[Pous Paulus VI|Paulus VI]] het – as [[simbool]] – sy tiara ten gunste van die armes van Rome afgelê. Daarna het geen pous die tiara laat opsit by sy kroning nie. Teoreties kan 'n pous sy amp na eie keuse neerlê, maar sedertpouslike aftrede is baie seldsaam. [[Pous Celestinus V]] tree op 13 Desember [[1294]] hetaf, geen[[Pous enkelGregorius pousXII]] afgetreein nie[[1415]] en [[Pous Benedictus XVI]] in [[2013]]. HulleTradisioneel beklee volgenspouse tradisieegter die amp tot hulle dood.
 
Die staat [[Vatikaanstad]] herberg nog steeds die beroemde [[Switserse wag]], 'n milisie wat tans naas 'n seremoniële funksie ook dien as lyfwag en paleiswag. Vir die verdediging van die voormalige [[Kerkelike Staat]] was daar vroeër nog 'n normale leër, sowel as enkele kleiner korpse vir spesifieke take.
10 744

wysigings