Gebruikerbespreking:Naudefj: Verskil tussen weergawes

(→‎Instandhouding...: nuwe afdeling)
::: O genade! Ek weet nie of die ding nog sal werk nie. Wat moet gedoen word? [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 09:47, 9 Augustus 2021 (UTC)
::::Wat hy altyd gedoen het! Fieks op! En dankie vir jou werk vandag! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:51, 9 Augustus 2021 (UTC)
 
== Instandhouding... ==
 
{{ping:Naudefj}}, Frank, ek vertrou dit gaan goed! Kan jy dalk met instandhouding asb? Sien [https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:GesoekteKategorie%C3%AB], daar is van die foute wat ek nie kan regmaak nie (party is onsigbaar!), bokant my vuurmaak plek. Loer maar asb so 'n bietjie! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:13, 5 November 2021 (UTC)