Verskil tussen weergawes van "Barry Roux"

10 grepe verwyder ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
 
 
== Persoonlike lewe ==
Barry Roux het 'n internasionale reputasie verwerf omdat hy 'n vreesaanjaende kruisondervraer is en 'n persoon wat blykbaar nie empatie in die hof wys nie. Manny Witz, advokaat aan die Johannesburgse- balie, wat al meer as 35 jaar saam met Roux gewerk het, verwys egter na hom as 'n "baie ervare kriminele prokureur, en 'n aangenaamaangename persoon. Hy is baie, baie professioneel en baie bekwaam."<ref name="SouthAfrican"/>
 
Roux is ook beskryf as 'n hardwerkende maar privaat persoon. Roux het in 'n onderhoud gesê: "Ek het 'n vakansiehuis. Dit is nie 'n goeie belegging nie, maar dis wonderlik."<ref name="Money Show"/>
1 767

wysigings