Verskil tussen weergawes van "Brein"

991 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
beserings
k (Wysigings deur 164.151.16.10 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
(beserings)
 
Daar word gespekuleer dat die verskille waarskynlik in die oertyd ontstaan het met mans wat moes jag en vroue wat hoofsaaklik kinders versorg het. Daar bestaan ook spekulasie dat mans 'n beter gevoel vir rigting het as vroue en met minder woorde kan kommunikeer vanweë die vroeëre vereistes waaraan jagters moes voldoen (m.a.w. daar nie gesellig geklets kan word tydens die jag nie), terwyl dieselfde geld vir vroue se organisasievermoëns.
 
== Beserings ==
Breinbeserings kom algemeen by mense voor, en is dikwels die gevolg van [[sport]]deelname<ref name="bur1">{{cite news |last1=Burford |first1=Rachael |title=MPs petition Boris Johnson over “hidden epidemic” of brain injuries |url= https://www.standard.co.uk/news/politics/mps-prime-minister-boris-johnson-chris-bryant-hidden-epidemic-brain-injuries-b966306.html |access-date=17 November 2021 |agency=Evening Standard |publisher=standard.co.uk |date=16 November 2021}}</ref> of motorongelukke. Breinbeserings is 'n leidende oorsaak van dood, ongeskiktheid, kognitiewe gebreke en versteurings en kos state miljarde per jaar. Mense met breinbeserings mag dit byvoorbeeld nodig vind om basiese vaardighede weer aan te leer. In die Verenigde Koninkryk is daar sowat 1.4 miljoen mense wat met 'n breinbesering leef, wat kostes van £15&nbsp;miljard per jaar meebring.<ref name="bur1"/> Daar word beweer dat state se beleid en hulpskemas in hierdie opsig nog ver te kort skiet.
 
== Lys van breinsiektes ==
10 379

wysigings