Verskil tussen weergawes van "Meer van Tiberias"

verbetering
(Verbeter)
(verbetering)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
 
[[Lêer:Sea-of-Galilee-1900.jpg|duimnael|links|Vissers aan die See van Galilea, 1900]]
[[Lêer:Kinneret Genezareth Israel datafox.JPG|duimnael|links|Die Meer van Tiberias]]
Die '''Meer van Tiberias''' ([[Hebreeus]]: יָם כִּנֶּרֶת, [[Arabies]]: بحيرة طبريا), algemeen bekend as die '''See van Galilea''', is 'n [[meer]] <nowiki/>in [[Galilea]], [[Israel]]. Die meer is na [[Tiberias]], die grootste stad aan die meer vernoem. Dit het 'n oppervlakte van 165&nbsp;km² en 'n maksimum diepte van 46&nbsp;meter. Die watervlak is 209&nbsp;meters onder [[seevlak]], wat dit die laagste varswatermeer en die tweede laagste meer ter wêreld maak.
 
Die meer is die belangrikste [[reservoir]] van soetwater in Israel. Dit word vanuit Noord-[[Israel]] en Suid-[[Libanon]] gevoed. Die [[Jordaanrivier]] vloei van noord na suid deur die meer, waarna die water na die [[Dooie See]], die laagste meer terin die wêreld vloei.
 
Boottogte kan oor die meer onderneem word, met 'n mooi uitsig oor die water en die Golanhoogtes in die agtergrond. Rondom die meer is strande en verskeie toeristiese trekpleisters vir toeriste.
 
Van [[Jesus van Nasaret|Jesus]] se optredes speel op en om die meer af. Jesus het 'n tydlanktyd lank in [[Kapernaüm]] aan die meer gewoon. 'n Aantal bekende Bybelverhale, soos die ''wonderbare spysiging'', en Jesus se wandeling op water, speel hier af.
 
{{Panorama|Sea of Galilee (panoramic view, ca. 2006).jpg|1300px|Panoramiese uitsig oor die meer.}}
1 784

wysigings