Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Geen grootteverandering nie ,  1 maand gelede
• Alternatief vir hoofatikel in Wikpedia dan? Goeie vraag. Hoofgeskrif sou dalk hoofdrawend kon klink, maar net totdat dit ingeburger raak en almal dit gebruik. Groete in liefde en vrede --[[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 17:36, 20 November 2021 (UTC)
:{{ping|Suidpunt}}, {{ping|Burgert Behr}}, {{ping|Geebee100}}, julle mening? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 17:56, 20 November 2021 (UTC)
::Meins insiens hathet beide bronne twee verskillende betekenisse vir die woord "hoofartikel" - Wikipedia gebruik die tweede betekenis - "inleidingsartikel". Die nederlandse Wikipedia gebruik die frase "Zie XXXX voor het hoofdartikel over dit onderwerp" en die Duitse Wikipedia gebruik die frase "Hauptartikel: XXXX". [[Gebruiker:Martinvl|Martinvl]] ([[Gebruikerbespreking:Martinvl|kontak]]) 20:32, 20 November 2021 (UTC)
6 168

wysigings