Verskil tussen weergawes van "Sonvlek"

1 030 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
verbeter verwysings
(uitbreiding uit die nederlandse wiki)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
(verbeter verwysings)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
[[Lêer:Sun920607.jpg|duimnael|260px|Die Son met duidelik waarneembare sonvlekke (1992).]]
'''Sonvlekke''' is relatief donker kolle op die oppervlak van die [[Son]] se oppervlakte. Dit hou verband met relatief koeler plekke op die Son. Dié afkoeling word veroorsaak deur sterk [[magneetveld]]e wat die [[konveksie]] van [[plasma]] bemoeilik en so die hittetoevoer vanuit die binneste deel van diedié [[ster]] tydelik verminder. Ná ’n tyd verdwyn die sonvlekke weer. Dit kom gewoonlik in pare voor, elk met ’n teenoorgestelde magneetpool.
 
Die aantal sonvlekke kan as 'n maatstaf dien van die Son se aktiwiteit: hoe meer daar te siene is, hoe meer aktief is die son. 'n Akiewe son produseer kort ontploffings van energie waar gelade deeltjes vrykom. Wanneer die deeltjies die aardse atmosfeer binnedring, kan dit Poollig veroorsaaak. Die kans vir Poollig is die grootste in jare met baie sonaktiwiteit.
 
Gemiddeld om die elf jaar, in 'n "aktiewe" periode, wissel die Son se magnetiese pole van plek. Die laaste keer dat dit gebeur het was einde Desember 2013. Die volgende keer dat die pole van posisie gaan wissel sal in 2024 wees. Die poolverskuiwing vind altyd op die sonmaksimum plaas, die periode van die grootste sonakiwiteit in die elfjarige siklus van die Son.
<ref>{{cite web|url=http://science.howstuffworks.com/sun-info3.htm|title=Sun|date=22 April 2009|publisher=HowStuffWorks|access-date=22 February 2013}}</ref><ref>{{Cite journal|title=1989QJRAS..30...59M Page 60|url=http://articles.adsabs.harvard.edu//full/1989QJRAS..30...59M/0000060.000.html|access-date=2021-06-27|website=articles.adsabs.harvard.edu|bibcode=1989QJRAS..30...59M}}</ref><ref name="strassmeier">{{cite web|url=http://www.aip.de/groups/activity/presse/pressrelease990610.html|title=Smallest KPNO Telescope Discovers Biggest Starspots (press release 990610)|last=Strassmeier|first=K. G.|date=1999-06-10|publisher=[[University of Vienna]]|archive-url=https://web.archive.org/web/20100624105256/http://www.aip.de/groups/activity/presse/pressrelease990610.html|archive-date=24 June 2010|access-date=20 February 2008|quote=starspots vary on the same (short) time scales as Sunspots do ... HD&nbsp;12545 had a warm spot (350&nbsp;K above photospheric temperature; the white area in the picture)|url-status=dead}}</ref>
 
== Verwysings ==
 
{{Saadjie}}
 
{{Normdata}}
1 767

wysigings