Verskil tussen weergawes van "Haworthiopsis attenuata"

Verbeter
(Nuwe artikel met foto's!)
Etiket: Disambiguation links
 
(Verbeter)
 
'''''Haworthiopsis attenuata''''' is 'n [[vetplant]] wat tot die [[genus]] ''[[Haworthiopsis]]'' behoort. Die [[spesie]] is [[inheems]] aan die [[Oos-Kaap]] en kom van [[Patensie]] tot by die [[Mbasherivier]] voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 19 322 km², die spesie se getalle het met 30% die afgelope 100 jaar afgeneem weens onwettige versameling daarvan deur tradisionele medisyne handelaars asook onwettige versameling deur handelaars.
 
Daar is drie subspesies:
* ''Haworthiopsis attenuata var. attenuata''
* ''Haworthiopsis attenuata var. glabrata'' <small>(Salm-Dyck) G.D.Rowley</small>
* ''Haworthiopsis attenuata var. radula'' <small>(Jacq.) G.D.Rowley</small>
 
== Galery ==