Verskil tussen weergawes van "Hondsdolheid"

15 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
sp
(korr verw)
(sp)
 
[[Louis Pasteur]] het in 1885 'n [[entstof]] teen die siekte ontwikkel.
Hondsdolheid word veroorsaak deur die [[Lyssa virus]] ([[hondsdolheidvirus]]).<ref name="The Department of Health">{{cite web |title=Rabies, Australian bat lyssavirus and other lyssaviruses |url=http://www.health.gov.au/internet/main/publishing.nsf/Content/ohp-rabies-consumer-info.htm |work=The Department of Health |access-date=1 Maart 2014 |date=Dec 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200503000652/https://www1.health.gov.au/internet/main/publishing.nsf/Content/ohp-rabies-consumer-info.htm |archive-date=3 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die siekte word versprei wanneer 'n besmette dier speeksel oordra of wanneer 'n mens of 'n ander dier gebyt of gekrap word.<ref name="WHO2013">{{cite web |title=Rabies Fact Sheet N°99 |url=http://www.who.int/mediacentre/factsheets/fs099/en/ |work=World Health Organization |access-date=28 Februarie 2014 |date=July 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180418150500/http://www.who.int/mediacentre/factsheets/fs099/en/ |archive-date=18 April 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die speeksel kan die siekte oordra wanneer dit in aanraking kom met die oë, mond of neus. <ref name="WHO2013" /> In 99% van hondsdolheidgevalle, in lande waar die siekte voorkom, word dit deur hondebyt veroorsaak.<ref name="Tint2010">{{Cite book|author=Tintinalli, Judith E.|title=Emergency Medicine: A Comprehensive Study Guide (Emergency Medicine (Tintinalli))|publisher=McGraw-Hill|year=2010|pages=Chapter 152|isbn=0-07-148480-9}}</ref> In die Amerikas is vlêrmuisbyte die mees algemene oorsaak van hondsdolheid by mense en minder as 5% is afkomstig van honde.<ref name="WHO2013" /><ref name="Tint2010">{{Cite book |author=Tintinalli, Judith E.|title=Emergency Medicine: A Comprehensive Study Guide (Emergency Medicine (Tintinalli)) |publisher=McGraw-Hill |year=2010|pages=Chapter 152|isbn=0-07-148480-9}}</ref> Knaagdiere word selde met hondsdolheid besmet.<ref name="Tint2010">{{Cite book|author=Tintinalli, Judith E.|title=Emergency Medicine: A Comprehensive Study Guide (Emergency Medicine (Tintinalli))|publisher=McGraw-Hill|year=2010|pages=Chapter 152|isbn=0-07-148480-9}}</ref> Die hondsdolheidvirus reis na die brein deur die perifere senuwees te volg. Die siekte kan slegs gediagnoseer word na die aanvang van simptome.<ref name="WHO2013" />
 
Inentingsprogramme en dierebeheer het die risiko van hondsdolheid, afkomstig van honde, verlaag in talle wêrelddele. <ref name="WHO2013" />
 
 Hondsdolheid veroorsaak elke jaar ongeveer 24 &nbsp;000 to 60 &nbsp;000 sterftes ter wêreld.<ref name="Giesen2015"/><ref>{{Cite journal |title=Global, regional, and national age-sex specific all-cause and cause-specific mortality for 240 causes of death, 1990–2013: a systematic analysis for the Global Burden of Disease Study 2013.|journal=Lancet (London, England)|date=10 January 2015|volume=385|issue=9963|pages=117–71|doi=10.1016/s0140-6736(14)61682-2}}</ref> Meer as 95% van die sterftes onder mense kom in Afrika en Asië voor.<ref name="WHO2013" /> Hondsdolheid is teenwoordig in meer as 150 lande en op al die vastelande behalwe Antarktika. Verskeie lande insluitend Amerika, Kanada, Japan, Australië en Wes-Europa het geen hondsdolheid onder honde nie,<ref name="WHO2013" /><ref>{{Cite book|title=WHO Expert Consultation on Rabies: second report |date=2013 |publisher=WHO |location=Geneva |isbn=9789241209823 |page=3 |edition=2 |url= http://apps.who.int/iris/bitstream/10665/85346/1/9789240690943_eng.pdf}}</ref><ref>{{cite news |title=Penang on rabies alert |url= http://www.thestar.com.my/News/Nation/2015/09/17/Penang-on-rabies-alert/ |access-date=19 September 2015 |publisher=The Star |date=17 September 2015 |language=en |archive-url= https://web.archive.org/web/20191009122242/https://www.thestar.com.my/news/nation/2015/09/17/penang-on-rabies-alert |archive-date=9 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> maar Suid-Afrika het in 2021 nog meer as 'n dosyn gevalle by mense aangeteken.<ref>Lyse Comins, [https://www.thesouthafrican.com/news/breaking-news-human-rabies-south-africa-latest/ RABIES ALERT: City warns of spike in human cases of deadly disease], ''The South African'' (29 November 2021)</ref> Meer as 3 miljard mense woon in streke van die wêreld waar hondsdolheid voorkom. Talle klein eiland nasies het geen hondsdolheid wat voorkom nie.<ref>{{cite web |title=Rabies-Free Countries and Political Units |url=http://www.cdc.gov/animalimportation/rabies-free-countries.html |work=CDC |access-date=1 Maart 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20171123023530/https://www.cdc.gov/animalimportation/rabies-free-countries.html |archive-date=23 November 2017 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref>
 
== Tekens en simptome ==
   Die tydperk wat verloop vandat die infeksie plaasvind in mense totdat die eerste simptome verskyn (inkubasietydperk) duur tipies 1 – 3 maande.<ref name="Giesen2015">{{Cite journal|title=30 Years of rabies vaccination with Rabipur: a summary of clinical data and global experience |journal=Expert Review of Vaccines|volume=14|issue=3|pages=351–67|date=March 2015|doi=10.1586/14760584.2015.1011134}}</ref> Inkubasietydperke so kort as vier dae en langer as ses jaar is gedokumenteer.<ref name="Giesen2015"/> Die aanvanklike tekens en simptome is dikwels aspesifiek soos bv. koors en hoofpyn.<ref name="Giesen2015"/> Die hondsdolheid vorder en veroorsaak [[inflammasie]] van die brein en/of meninges. Tekens en simptome kan insluit gedeeltelike verlamming, [[angstigheid]], [[slaaploosheid]],verwarring, abnormale gedrag, [[waansin]], hallusinasies en soms selfs 'n [[koma]].<ref name="Robbins">{{Cite book|author=Cotran RS|title=Robbins and Cotran Pathologic Basis of Disease|edition=7th|publisher=Elsevier/Saunders|year=2005|page=1375|isbn=0-7216-0187-1}}</ref><ref name="Giesen2015"/> Die persoon kan ook hidrofobie ontwikkel.<ref name="WHO2013" />
 
Mense sterf gewoonlik 2 tot 10 dae nadat die eerste simptome verskyn het. Oorlewing is seldsaam;<ref name="Giesen2015"/> selfs wanneer die korrekte en intensiewe sorg toegepas word.<ref name="Expert Review of Anti-infective Therapy">{{Cite journal|title=Current and future trends in the prevention, treatment and control of rabies|journal=Expert Review of Anti-infective Therapy|volume=4|issue=6|pages=1021–38|year=2006|doi=10.1586/14787210.4.6.1021}}</ref> [[Jeanna Giese]] was die eerste pasiënt om in 2004 met die [[Milwaukee protokol]] behandel te word,<ref name="Lite2009">{{cite magazine |url= http://www.scientificamerican.com/article.cfm?id=jeanna-giese-rabies-survivor |title=Medical Mystery: Only One Person Has Survived Rabies without Vaccine—But How? |magazine=[[Scientific American]] |author=Jordan Lite |date=2008-10-08 |accessdate=2010-01-30 |url-status=live |archiveurl=https://web.archive.org/web/20091105091606/http://www.scientificamerican.com/article.cfm?id=jeanna-giese-rabies-survivor |archivedate=2009-11-05 |df= }}</ref> en was ook die eerste mens op rekord watom hondsdolheid te oorleef sonder om [[profilakse]] te ontvang na blootsteliingblootstelling aan die virus.
 
=== Hidrofobie ===
 Alle warmbloedige spesies – insluitend mense – kan met hondsdolheid besmet raak en simptome ontwikkel.<ref name="serological">{{Cite journal|title=Serological survey for rabies antibodies in raptors from California|journal=J. Wildl. Dis.|volume=24|issue=2|pages=264–7|date=April 1988|doi=10.7589/0090-3558-24.2.264|url=http://www.jwildlifedis.org/doi/abs/10.7589/0090-3558-24.2.264}}</ref>
 
Die virus is gewoonlik teenwoordig in die senuwees en speeksel van 'n simptomatiese doldier.<ref>{{Cite book|title=The Merck Manual|edition=11th|date=1983|page=183}}</ref><ref>{{Cite book|title=The Merck manual of Medical Information|edition=Second Home|date=2003|page=484}}</ref> Die roete van [[infeksie]] is gewoonlik, maar nie altyd nie, deur 'ndie byt van 'n besmette dier. In baie gevalle is die besmette dier uitermatiguitermate aggressief en vertoon hulle nie-kenmerkende gedrag.<ref>{{Cite web |last=Turton |first=Jenny |title=Rabies: a killer disease|publisher=National Department of Agriculture |year=2000 |url=http://www.nda.agric.za/docs/rabies/rabies.htm}}</ref>
 
Oordrag van mens tot mens is baie seldsaam, alhoewel 'n paar gevalle aangemeld is deur oorplantingchirurgie.<ref>{{Cite journal |title=Transmission of rabies virus from an organ donor to four transplant recipients|journal=[[New England Journal of Medicine|N Engl J Med]] |volume=352 |issue=11|pages=1103–11|date=March 2005 |doi=10.1056/NEJMoa043018 |url=http://www.nejm.org/doi/pdf/10.1056/NEJMoa043018|format=PDF}}</ref> Terloopse kontak, soos om aan iemand te raak wat hondsdolheid het, of om kontak te maak met nie-aansteeklike vloeistof of weefsel (urine, bloed, ontlasting), konstitueer nie blootstelling nie en vereis ook nie na-blootstelling profilakse nie. Die virus is wel teenwoordig in semen en vaginale vloeistof en kan deur seksuele kontak versprei.<ref>[https://rabiesalliance.org/rabies/what-is-rabies-and-frequently-asked-questions/exposure-prevention-treatment RabiesAlliance.org]</ref>
 
Nadat 'n mens deur 'n byt geinfekteer is, dring die virus die perifere senuweestelsel binne. Dit volg dan die afferente senuwees in die rigting van die sentrale senuweestelsel.<ref>{{Cite book|title=Rabies|url=https://books.google.com/books?id=p8rMezRaD4oC&pg=PA290|year=2002|publisher=Academic Press|isbn=978-0-12-379077-4|page=290}}</ref> Gedurende hierdie fase is dit moeilik om die virus in die gasheer waar te neem. Wanneer die virus die brein bereik veroorsaak dit [[enkefalitis]]; die prodromale stadium wat die beginpunt van die simptome is. Wanneer die pasiënt simptome begin vertoon, is die behandeling nie meer effektief nie en die [[mortaliteit]] is 99%.<ref name="LynnNewton2012">{{Cite book|title=The 5-Minute Neurology Consult|url=http://books.google.com/books?id=kTzlC4UbFdcC&pg=PA414|year=2012|publisher=Lippincott Williams & Wilkins|isbn=978-1-4511-0012-9|pages=414–}}</ref><ref>{{Cite book|title=Fundamentals of neurologic disease|url=https://books.google.com/books?id=moRp2jWZp0QC&pg=PA73|date=June 15, 2005|publisher=Demos Medical Publishing|isbn=978-1-888799-84-2|page=73}}</ref>
 
== Diagnose ==
 Hondsdolheid kan baie moeilik wees om te diagnoseer omdat dit maklik verwar word met ander siektes of met blote aggressiwiteit.<ref name="Merck">{{Cite book|title=The Merck Veterinary Manual|year=2010|publisher=Courier Kendallville, Inc|location=Kendallville, Indiana|isbn=0-911910-93-X|page=1193|edition=10th|editor=Cynthia M.}}</ref> Bevestiging van die diagnose word deur fluoresserende teenliggaamtoetse gedoen, 'n [[immunohistochemiese]] prosedure wat deur die [[Wêreld Gesondheidsorganisasie]] aanbeveel word.<ref>{{Cite book|last=Dean|first=D.J.|chapter=Ch. 6: The fluorescent antibody test|title=Laboratory techniques in rabies|publisher=World Health Organization|series=Monograph series|year=1973|isbn=|page=73|url=https://books.google.com/books?id=0jciAQAAIAAJ|edition=3rd}}</ref> Die mikroskopiese analise van monsters is die enigste direkte manier om die hondsdol antigeen te identifiseer binnne 'n kort tyd en teen verlaagde koste – ongeag die geografiese oorsprong en status van die gasheer.   Diagnose kan ook baie betroubaar na-doods gedoen word op monsters van die brein.  AhoewelAlhoewel diagnose ook moontlik is van speeksel, urine en serebrospinale vloeistofmonsters, is dit nie so sensitief en betroubaar soos breinmonsters nie. Indien moontlik, moet die dier wat betrokke was by die toediningtoediening van die byt, ook ondersoek word vir hondsdolheid.<ref name="Fooks AR 2009">{{Cite journal|title=Emerging technologies for the detection of rabies virus: challenges and hopes in the 21st century|journal=PLoS Neglected Tropical Diseases|volume=3|issue=9|pages=e530|year=2009|doi=10.1371/journal.pntd.0000530}}</ref>  As dit moontlik is moet die dier wat betrokke is by die byt, ook ondersoek word vir hondsdolheid.<ref name="Ly2009">{{Cite journal|title=Rabies situation in Cambodia|journal=PLoS Neglected Tropical Diseases |volume=3 |issue=9 |pages=e511 |year=2009 |doi=10.1371/journal.pntd.0000511 |url=http://www.plosntds.org/article/fetchObjectAttachment.action?uri=info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pntd.0000511&representation=PDF |format=PDF |id=e511}}{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
 
Goedkoper diagnose sal beskikbaar raak vir lae-inkomste omgewings; akkurate diagnose kan gemaak word teen 'n tiende van die koste van tradisionele toetsing deur gebruik te maak van ligmikroskopietegnieke.<ref>{{Cite journal|title=Rabies diagnosis for developing countries |journal=PLoS Neglected Tropical Diseases |volume=2 |issue=3 |pages=e206 |year=2008 |doi=10.1371/journal.pntd.0000206 |url=http://www.plosntds.org/article/fetchObjectAttachment.action?uri=info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pntd.0000206&representation=PDF |format=PDF|id=e206}}{{Dooie skakel|date=Augustus 2021 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref>
 
== Voorkoming ==
 Byna alle gevalle van hondsdolheid was fataal totdat 'n entstof in 1885 deur [[Louis Pasteur]] en [[Emile Roux]] ontwikkel is. Hulle oorspronklike entstof is geoes uit besmette hase nadat die virus in die senuwee weefselsenuweeweefsel uitgedroog is vir 5 tot 10 dae om dit te laat verswak. <ref>{{Cite journal|author=Geison GL|title=Pasteur's work on rabies: Reexamining the ethical issues|journal=Hastings Center Report|volume=8|issue=2|pages=26–33|date=April 1978|doi=10.2307/3560403}}</ref> Soortgelyke entstowwe, afkomstig van senuwee weefselsenuweeweefsel, word steeds isin sommige lande gebruik en dit is baie goedkoper as modernmoderne selselkultuur-kultuur entsof.<ref name="pmid15069272">{{Cite journal |title=Diagnostic dilemma in flaccid paralysis following anti-rabies vaccine|journal=Neurol India|volume=52|issue=1|pages=132–3 |date=March 2004 |url=http://www.neurologyindia.com/article.asp?issn=0028-3886;year=2004;volume=52;issue=1;spage=132;epage=133;aulast=Srivastava}}</ref>
 
Die Missouri Departement van Gesondheid se verslag (''The Missouri Department of Health and Senior Services Communicable Disease Surveillance 2007 Annual Report'') dui aan dat daar maatreëls is wat die risiko verlaag om hondsdolheid op te doen:<ref>{{Cite report |date=2007 |title=2007 Annual Report |url= http://www.dhss.mo.gov/living/healthcondiseases/communicable/communicabledisease/annual07/Annual07.pdf|publisher=Bureau of Communicable Disease Control and Prevention}}</ref>
* Katte en honde moet geënt word teen hondsdolheid.
* Troeteldiere moet onder toesig gehou word.
* Geen wilde diere of rondloper diererondloperdiere moet hanteer word nie.
* Maak kontak met dieredierebeheer-beheer owerhede wanneer diere opgemerk word wat rondloop of vreemde gedrag vertoon.
* Was bytplekke met seep en water vir 10 – 1510–15 minute en kry mediese hulp om te bepaal of na-blootstelling profilakse benodig word.
28 September is Internasionale dag teen Hondsdolheid wat poog om inligting te versprei en die voorkoming van die siekte bevorder.<ref>{{cite web |url=http://www.who.int/mediacentre/events/annual/world_rabies_day/en/ |title=World Rabies Day |publisher=World Health Organization (WHO) |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20121231050504/http://www.who.int/mediacentre/events/annual/world_rabies_day/en/ |archive-date=31 Desember 2012 |url-status=live |df=dmy-all |access-date=27 Oktober 2016 }}</ref>
 
Behandeling na blootstelling kan die siekte verhoed, indien die behandeling binne 10 dae van infeksie toegedien word.<ref name="Sherris">{{Cite book|author=Drew WL|chapter=Chapter 41: Rabies|title=Sherris Medical Microbiology|edition=4th|pages=597–600|publisher=McGraw Hill|year=2004|isbn=0-8385-8529-9}}</ref> Was die wond so gou as moontlik met seep en water vir sowat vyf minute.<ref>{{Cite web|url=http://www.health.vic.gov.au/ideas/bluebook/rabies_info|title=Rabies & Australian bat lyssavirus information sheet|publisher=Health.vic.gov.au|accessdate=2012-01-30|archive-date=2011-08-18|archive-url=https://web.archive.org/web/20110818081218/http://www.health.vic.gov.au/ideas/bluebook/rabies_info|url-status=dead}}</ref> Povidoonjodium of alkohol word aanbeveel om die virus verder te verswak.<ref>{{Cite web|title=National Guidelines on Rabies Prophylaxis|url=http://nicd.nic.in/Rabies_guidelines2014.pdf|accessdate=5 September 2014|format=pdf|year=2014|archive-date= 5 September 2014|archive-url=https://web.archive.org/web/20140905235321/http://nicd.nic.in/Rabies_guidelines2014.pdf|url-status=dead}}</ref>
 
Wanneer 'n [[vlermuis]] in die slaapkamer gevind word, word dit beskou as 'n rede om na-blootstelling profilakse (''post-exposure prophylaxis, PEP'') toe te pas omdat 'n mens nie weet of die dier jou dalk in die nag gebyt het nie.  Wanneer dit sonder verwyl toegedien word, is  ''PEP'' 100% doeltreffend teen hondsdolheid.<ref name="Lite2009" />
 
== Prognose ==
In mense wat nie geënt is nie, is hondsdolheid byna altyd noodlottig nadat neurologiese simptome ontwikkel het.<ref name="WHO2013" />
 
Vyf van die eerste 43 pasiënte (12%) wat behandel is met die Milwaukee-protokol, het oorleef  en diegene wat behandeling ontvang het, het  langer oorleef as diegene wat nie behandel is nie.<ref>{{cite web |url=http://www.mcw.edu/rabies |title=Rabies Registry |publisher=Medical College of Wisconsin |access-date=29 Desember 2009 |year=2005 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20101006194429/http://www.mcw.edu/rabies |archive-date= 6 Oktober 2010 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Ander soogdiere ==
Hondsdolheid is aansteeklik in [[soogdier]]e; drie fases word erken. Die eerste fase is 'n een- tot drie dag tydperk wat gekenmerk word deur gedragsveranderinge en is bekend as die prodromale fase. Die tweede is die opwekkende stadium, wat drie tot vier dae duur. Hierdie fase is dikwels bekend as "woedende hondsdolheid", vanweë die neiging van die betrokke dier om hiper-reaktief te wees teenoor eksterne stimuli en enigiets te byt wat naby is. Die derde is die verlamde stadium en word veroorsaak deur skade aan die motorneurone. Inkoördinasie word gesienopgemerk as gevolg vanweens verlamming in die agterteagterste ledemate; slagoffers kwyl en sukkel om te sluk, wat veroorsaak word deur die verlamming van die gesig- en keel spierekeelspiere. Die dood word gewoonlik veroorsaak deur respiratoriese arres.<ref name="Ettinger_1995">{{Cite book|author=Ettinger, Stephen J|title=Textbook of Veterinary Internal Medicine|edition=4th|publisher=W.B. Saunders Company|year=1995|isbn=0-7216-6795-3}}</ref>
 
== Verwysings ==
10 379

wysigings