Verskil tussen weergawes van "Aardwolf"

16 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
'n Vriend uit Moorreesburg skryf "nuipjakkals" aan my. Ek kyk in die WAT en vind "neipjakkals". Toe ek hom uitvra sê hy sy pa praat so. Verblydend dat die woord nog leef in die streek.
k (Taksonbalk)
('n Vriend uit Moorreesburg skryf "nuipjakkals" aan my. Ek kyk in die WAT en vind "neipjakkals". Toe ek hom uitvra sê hy sy pa praat so. Verblydend dat die woord nog leef in die streek.)
}}
Die '''aardwolf''' of '''maanhaarjakkals''' (''Proteles cristatus'') is 'n [[karnivoor|vleiseter]] wat tans as 'n hiëna geklassifiseer word. Vroeër was dit as die enigste lid van die ''Protelidae''-familie gegroepeer, en ander kere as 'n hondagtige, in die familie ''Canidae''.
Ander meer gewestelike name vir hierdie spesie sluit in: ''erdwolf'', ''weerwolf'', ''nadroe'', ''naderoe'', ''ghaip'', ''gheip'', ''gheipjakkals'', ''neipjakkals'' ''ghei'', ''ghiep'', ''ghie'', ''ghob'' en ''neip''. Die laasgenoemdes is 'n verafrikaansing van Khoi ''/geib'' en ''/gib''.
 
== Identifikasie ==
13 840

wysigings