Verskil tussen weergawes van "Joachim Nikolaus von Dessin"

k
In 1737 begin 'n lang en uitgerekte hofsaak wat tot 1754 sal voortduur.<ref name="Mortiz.1935" /><ref name="Spohr.1968.149" />
 
Reeds in 1745 het Von Dessin gehoor dat sy oom, die luitenant (uit diens) Joachim Otto von Hünemörder, voorheen die besitter van drie landgoedere (Fiensdorf, Alversdorf en Harmsdorf) gesterf het. Op 26 Mei 1745 het Von Dessin, as susterskind van die afgestorwene, deur die prokureur van sy broer (dr. Andreas Vogel, van Rostock) ook aanspraak op die boedel gemaak. Die antwoord van sy verteenwoordiger is op 12 Junie 1746 aan hom geskryf, maar kom eers teen die einde van die jaar in die Kaap aan. Nou juis op daardie oomblik was Von Dessin as kommissaris op sy diensreis/uitgebreide inspeksietoer na die binneland; hy keer eers teen einde April 1747 terug Kaap toe. In Oktober 1747 besoek sy broer (August Christian) hom in die Kaap om hierdie erfsaak te bespreek. August Christian vertoef tot 28 April 1748 en keer weer terug Duitsland toe.<ref name="Tyrrel-Glynn" /><ref name="Mortiz.1935" /><ref name="Spohr.1968.148">Spohr, O. 1968. Vater der kapländischen Büchereien: Joachim Nikolaus von Dessin. In: Schleucher, K. (Red.). ''Deutsche unter anderen Völkern: Pioniere und Außenseiter.'' Darmstadt: Turris-Verlag. S. 148</ref>
 
Van die boedel sou August Christian egter nie 'n reaal of 'n penning te siene kry nie, want hy sterf in 1753, min of meer 'n jaar vóór die hofgeding uiteindelik in 1754 tot 'n einde kom, en daar met die Von Ketelhodts (wat die alleenreg wou hê op hul vader se landgoedere) tot 'n vergelyk gekom is.<ref name="Mortiz.1935" /><ref name="Spohr.1968.149" />
13 870

wysigings