Verskil tussen weergawes van "Joachim Nikolaus von Dessin"

(→‎Die kopie van die dagboek van Adam Tas: > verander "kopie" na "afskrif")
== Persoonlikheid ==
=== Een van die 'verstandigste' manne aan die Kaap ===
Die indruk wat Von Dessin uitstraal, word deur Tyrrell-Glynn so verwoord:<ref name="Tyrrel-Glynn" />
{{cquote|
Hierdie ontwikkelde, verfynde man het in private sowel as openbare aangeleenthede steeds nougeset gehandel en in sy persoon 'n vlytige aard met 'n weetgierige verstand verenig. Sy lewendige houding, stille sin vir humor en sy voorliefde vir geselskap maak hom oral gewild. Terwyl hy steeds sy Duitse erfenis in ere hou, aanvaar hy nogtans sy [tweede] vaderland en word hy mettertyd, wat godsdiens, taal en leefwyse betref, heeltemal Kaaps-Hollands.
}}
 
Von Dessin tel onder die drie "verstandigste", "belangrikste" en gekultiveerde manne aan die Kaap,<ref name="Tyrrel-Glynn" /><ref name="Mullen.1976.79.80" /> volgens die Franse sterrekundige [[Nicolas-Louis de Lacaille]], se ''Journal Historique'' (1763, nadat hy aan die Kaap vertoef het tussen 1751 tot 1753).
 
13 840

wysigings