Cardiff: Verskil tussen weergawes

79 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
(+ Sport)
== Sport ==
[[Lêer:Principality Stadium May 3, 2016.jpg|duimnael|links|Buiteaansig van die [[Millennium-stadion]] in Cardiff]]
Cardiff was een van die gasheerstede tydens die [[Rugbywêreldbeker 1991]], [[Krieketwêreldbeker 1999]], [[Rugbywêreldbeker 1999]], [[Rugbywêreldbeker 2007]], [[Kampioentrofee 2013]], [[Rugbywêreldbeker 2015]], [[Kampioentrofee 2017]] en [[Krieketwêreldbeker 2019]].
 
=== Krieket ===
Cardiff beskik oor Wallis se enigste [[toetskrieket]]veld, [[Sophia Gardens (krieketveld)|Sophia Gardens]]. Tydens die 2009-As-reeks is hier op 8–12 Julie die eerste toetswedstryd in Wallis gespeel, toe [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] en [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] gelykop geëindig het.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.espncricinfo.com/story/cardiff-to-host-ashes-test-in-2009-244931 |title=Cardiff to host Ashes Test in 2009 |publisher=ESPNcricinfo |accessdate=2 Mei 2021}}</ref>
 
=== Rugby ===