Kaap Infanta-vuurtoring: Verskil tussen weergawes

Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5
No edit summary
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8.5)
 
Die '''Kaap Infanta-vuurtoring''' is geleë in die [[De Hoop-natuurreservaat]] en is 'n 15&nbsp;m (49 voet) hoë aluminium-tralietoring met 'n [[Vuurtoring#Fokale vlak|fokale vlak]] van 53&nbsp;m (174 voet). Die traliewerk is wit geverf en die lantern is rooi. Die toring is in 1979 in gebruik geneem en is steeds aktief.<ref>[http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20131109071756/http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ |date= 9 November 2013 }}, [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of Western South Africa] {{en}}, besoek op 24 Mei 2012</ref>
 
== Sien ook ==
19 507

wysigings