Joeri Dolgoroeki: Verskil tussen weergawes

→‎Rostof en Soezdal: Grammatika gekorrigeer
No edit summary
(→‎Rostof en Soezdal: Grammatika gekorrigeer)
Etikette: Selfoonbydrae Bydrae met mobiele program Wysiging op Android-toep
 
Joeri was die sesde seun van [[Wladimir Monomach]]. In 1108 het sy pa hom gestuur om die uitgestrekte provinsie [[Wladimir-Soezdal|Rostof-Soezdal]] in die noordooste van Kiëf-Roes namens hom te gaan regeer. In 1121 het hy vasgesit met die bojare van [[Rostof]] en het hy die hoofstad van sy streek van daar na [[Soezdal]] geskuif. Aangesien die gebied yl bevolk was, het Joeri baie forte en verskeie dorpe laat bou, volgens oorlewering onder meer [[Twer]], [[Kostroma]] en [[Wologda]].
 
In 1147 het Joeri [[Swjatoslaf Olgowitsj]] op ’n plek met die naam Moskou ontmoetontdek. In 1156 het Joeri houtmure en ’n grag om Moskou laat bou. Hoewel die nedersetting moontlik toe reeds bestaan het, word Joeri dikwels "die stigter van Moskou" genoem.
 
== Stryd om Kiëf ==
Anonieme gebruiker