Verskil tussen weergawes van "Jakkalsbessie"

325 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
+galery
(beter prent)
(+galery)
Die '''jakkalsbessie''' (''Diospyros mespiliformis'') is 'n middelgroot tot groot [[boom]]. Dit het 'n digte, geronde kroon en die [[bas]] is swarterig. Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld, dikwels op miershope of aan die oewers van [[dam]]me en [[rivier]]e. Dit word aangetref vanaf [[KwaZulu-Natal]], deur [[Limpopo]] en [[Mosambiek]] tot in [[Zimbabwe]] en weswaarts tot in die [[Kaokoveld]] in die noordweste van [[Namibië]].
 
<gallery mode=packed heights=110 style="font-size:100%; line-height:130%">
[[Lêer:Diospyros mespiliformis, gebreekte vrug, a, Jan Celliers Park.jpg|duimnael|links|'n<center>gebreekte Gebreektegroen vrug.]]</center>
Diospyros mespiliformis.jpg|<center>ryp vrugte, gedissekteer</center>
Diospyros mespiliformis, vars loof, c, Jan Celliers Park.jpg|<center>nuwe loof</center>
Diospyros mespiliformis, blare, Jan Celliers Park.jpg|<center>volgroeide loof</center>
</gallery>
 
== Sien ook ==
10 378

wysigings