Verskil tussen weergawes van "Intensiewe vorm"

605 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
→‎Duits: Deens bygevoeg uit Van Goor's Klein Deens Woordenboek (1970)
No edit summary
(→‎Duits: Deens bygevoeg uit Van Goor's Klein Deens Woordenboek (1970))
Etikette: Selfoonbydrae Bydrae met mobiele program Wysiging op Android-toep
* '''woes''' – dolwoes<ref name="Potgieter" /><ref name="WAT" />
* '''wyd''' – wawyd,<ref name="Esterhuizen" /><ref name="Potgieter" /><ref name="Van Schoor1" /><ref name="Kempen" /> wêreldwyd,<ref name="Esterhuizen" /> hemelwyd, horingwyd,<ref>Cornelius, Gert. 2008. Nagdwaler. In: ''Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike''. Swellendam: Twaalfuurkop Uitgewers. bl. 119-120: ''Hy kyk op na die bonkige gestalte bo hom, sien die dik bene in die kakie-uniform, die blink knope aan die tuniek, die rooi gesig met die blonde snor wat'' '''horingwyd''' ''verby die rooi wange krul.''</ref> hekwyk/hartwyd,<ref>Rabie, J. 1982. '' 'n Boek vir Onrus''. Kaapstad:Human & Rousseau, bl. 93: ''Ek sal nog net byvoeg ons herberg staan nog'' '''hekwyd''', '''hartwyd''' ''oop langs die see, stoele, koffie en wyn gereed, hoe ons ook al soms mag klink of ons klae.''</ref> wawielwyd<ref>Leroux, E. 1962. ''Sewe dae by die Silbersteins''. Kaapstad: Human & Rousseau, bl. 79: ''Braaivleis met bier in die sonlig saam met die slank Mrs Silberstein, haar blou rok oor die gras versprei, haar oë beskadu deur 'n'' '''wawielwye''' ''sonhoed, haar rus tot sluimering gesus deur die larie van paramour Van Eeden wat, hande agter die kop, op die naat van sy rug, sotto voce sy liefdesinspirasie in die son vertolk.''</ref>
 
== Deens ==
* '''dristig''' – dumdristig
* '''død''' – stokdød
* '''døv''' – stokdøv
* '''fattig''' – bundfattig, ludfattig
* '''falden''' – himmelfalden
* '''fin''' – hårfin
* '''fast''' – klippefast
* '''gal''' – ravgal, splittergal
* '''god''' – ejegod, tossegod
* '''mager''' – radmager
* '''mørk''' – bælgmørk
* '''ny''' – splinterny
* '''nøgen''' – splitternøgen
* '''skarp''' – knivskarp
* '''sort''' – kulsort
* '''stille''' – blikstille
* '''sur''' – eddikesur
* '''ung''' – purung
* '''våd''' – drivvåd, dyngvåd
* '''vågen''' – lysvågen
 
== Duits ==
13 840

wysigings