Gravelotte: Verskil tussen weergawes

10 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
No edit summary
 
 
== Geskiedenis ==
Die geskiedenis van die dorp kan teruggevoer word na die [[Slag van Gravelotte]] tydens die [[Frans-Duitse Oorlog|Frans-Pruisiese oorlog]] van (1870–1871). Dragonder Fritz Reuter het 'n gelofte afgelê dat indien hy die geveg sou oorleef hy 'n sendeling sal word. Hy oorleef die slag en emigreer na die [[Transvaal]] waar hy die sendingstasie Medingen ongeveer 10 km noord van [[Duiwelskloof]] gestig hetstig. Later het hy 'n plaas daarin die nabyomgewing gekoop en dit Gravelotte genoem, na aanleiding van die geveg.
 
== Distrik ==
Daar is heelwat [[mynbou]] <nowiki/>aktiwiteite in die omgewing en distrik. [[Suid-Afrika]] se enigste smaragmyn is by Gravelotte geleë terwyl die Consolidated Murchinson Mine, wat [[antimoon]] produseer, daar naby is. Daar word ook mika, [[veldspaat]], silika en sinnaber in die distrik gemyn.
 
== Sien ook ==
109 326

wysigings