Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Meksiko"

→‎Saamsmelt: voorstel
(→‎Saamsmelt: kommentaar)
(→‎Saamsmelt: voorstel)
 
:Ek verkies die Verafrikaansde naam. Ek het al heelwat gesien dat dit Meksiko gespel word. Maar dit is net my voorstel, dat die artikel hier gehou word.<FONT FACE="MS Reference Sans Serif" COLOR="#4096EE">&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan]]&nbsp;([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|S]]★[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|B]])</FONT> 12:40, 4 Oktober 2007 (UTC)
 
::Ek het nou op 'n paar plekke gekyk, en in Afrikaans is dit regtig Mexiko. Op die internet lyk dit my of slegs die Afrikaanse Wikipedia dink dis Meksiko - so ons is besig om 'n verkeerd gespelde naam op die internet te propageer. Ek gebruik ook eerder die "Afrikaanse" spelling - maar in hierdie geval bevat dit die ongewone letter 'x', en ek dink ons behoort daarby te hou. --[[Gebruiker:Leviel|Leviel]] 15:10, 18 Oktober 2007 (UTC)
425

wysigings