Druïdisme: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  2 maande gelede
k
Spel fout reg gemaak. "mos"
(skakel)
k (Spel fout reg gemaak. "mos")
* reg te spreek
 
Weinig is bekend oor Druïde aangesien Druïde geglo het om hul tradisies mondeling oor te dra en hulle die leerstelling gehad het dat niks op skrif gestel mogmos word nie. Onderrig het veral geskied deur middel van verse wat aangeleer is. Die beste bron van Druïde is die geskrifte van die [[Romeine]]. Die eerste volwaardige verwysing na Druïde kan gevind word in [[Caesar]] se [[De Bello Gallico]] (letterlik vertaal "Oor die Galliese Oorloë) waarin die rol van Druïde uiteengesit word as gemeenskapsleiers wat kundig was in gemeenskapswetgewing. Die [[Romein]]se skrywer [[Diogenes Laërtios|Diogenes]] het die Druïde as die wysgeleerdes van hul tyd beskryf. Volgens 'n ander Romeinse skrywer, [[Plinius die ouere]], is die term Druïde afgelei van die Griekse term 'Drus' wat 'eik' beteken, soos die van 'n [[eikeboom]]. Die eikeboom is deur Druïde hooggeag. 'Duir' is die Keltiese naam vir eikeboom en 'wid' beteken om besonderse insig te hê. 'Duir-wid' het dus gedui op iemand met die lewenslange kennis van 'n langlewende eikeboom. Druïde het hul geestelike seremonies normaalweg naby 'n fontein binne eikewoud uitgevoer, waar hulle nader aan die mag van die natuur gevoel het.
 
Vroulike Druïde was veral hooggeag by die vroeë Druïde.