Verskil tussen weergawes van "Lewermos"

2 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
(tax)
(→‎References: vertaal)
Na raming is daar sowat 6000 tot 8000 lewermosspesies. Sommige van die meer bekende spesies groeie as afgeplatte blaarlose [[tallus (weefsel)|tallusse]], maar meeste spesies is blaarryk met 'n vorm wat baie aan 'n afgeplatte [[mos]] herinner. Blaarryke spesies kan betroubaar van oënskynlik soortgelyke mosse deur hulle enkelsellige [[risoïede]]s. Ander verskille is nie universeel vir alle mosse en alle lewermosse nie, maar die voorkoms van blare wat in drie range gerangskik is, die teenwoordigheid van diep lobbe of gesegmenteerde blare of enige gebrek aan 'n duidelik gedifferensieerde stam en blare dui alamal daarop dat die plant 'n lewermos is.
 
==ReferencesVerwysings==
* Crandall-Stotler, Barbara. & Stotler, Raymond E. "Morphology and classification of the Marchantiophyta". page 63 ''in'' A. Jonathan Shaw & Bernard Goffinet (Eds.), ''Bryophyte Biology''. (Cambridge: Cambridge University Press:2000). ISBN 0-521-66097-1.
* Forrest, Laura L., Davis, E. Christine, Long, David, G., Crandall-Stotler, Barbara J., Clark, Alexandra & Hollingsworth, Michelle L. 2006. "Unraveling the evolutionary history of the liverworts (Marchantiophyta): multiple taxa, genomes and analyses." ''The Bryologist'' '''109'''(3): 303-334.
 
{{Plantkunde-Saadjie}}
15 452

wysigings