Wikipedia:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

k
 
::::::Eish 'n mens kan sien waarom altwee wêreldoorloë sy oorsprong in Europa gehad het :) --[[Gebruiker:RAM|RM]] 20:09, 22 Oktober 2007 (UTC)
 
:::::::Wêreldoorloë? Ag nee, net soos in die tyd van Guy Fawkes se Engelse ''Gunpowder Plot'' het ons vandag net Guy False aka Jcwf se ''Cheesepowder Plot'' verydel. Europa? Ek verstaan daardie Frankiese terroris skuil êrens aan die Amerikaanse ooskus. Waar is ''Homeland Security'' nou as mense hulle nodig het? :o --[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] 22:07, 22 Oktober 2007 (UTC)