Erwin Huber: Verskil tussen weergawes

158 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
kat, iw
No edit summary
(kat, iw)
[[Beeld:Erwin huber.jpg|thumb|Erwin Huber in 2007]]
 
'''Erwin Huber''' is op ([[26 Julie]] [[1946]]) in [[Reisbach]] gebore en is 'n [[Duitsland|duitseDuitse]] [[politikus]] van die ([[Christlich-Soziale Union in Bayern|CSU]])-party.
 
Hy was vanaf 2005 tot 2007 in die [[Beiere|beierseBeierse]] [[staatsministerie]] werksaam vir die departemente van ekonomie, infrastruktuur, verkeer en tegnologie.
 
In [[Oktober]] [[2007]] het die [[ministerpresident]] [[Günther Beckstein]] (die opvolger van [[Edmund Stoiber]]) hom tot die [[Beierse Staatsminister vir Finansies]] aangestel. Op [[29 September]] [[2007]] is hy tot [[CSU]]-Vorsitter (partyvoorsitter) verkies.
 
[[kategorie:Duitse politici|Huber, Erwin]]
 
[[cs:Erwin Huber]]
[[de:Erwin Huber]]
[[en:Erwin Huber]]
[[fr:Erwin Huber]]
[[id:Erwin Huber]]
[[pl:Erwin Huber]]
 
<!--
17 590

wysigings