Verskil tussen weergawes van "Karel VII van Frankryk"

geen wysigingsopsomming nie
(Interwikiskakels)
'''Karel VII''' ([[Frans]]: ''Charles VII'') ([[22 Februarie]] [[1403]] – [[22 Julie]] [[1461]]), genoem '''die Seëvierende''' (''le Victorieux'') of '''die Goed-Gediende''' (''le Bien-Servi''), was Koning van [[Frankryk]] van [[1422]] tot met sy dood in [[1461]]. [[Hendrik VI van Engeland]] het aanvanklik met hom gewedywer vir die titel toe sy dienaars groot dele van Frankryk uit [[Parys]] regeer het.
 
Hy was 'n lid van die Huis van Valois, die seun van [[Karel VI van Frankryk|Karel VI]], wie se opvolging tot die troon in twyfel gelaat is deur die Engelse besttingbesetting van die noorde van Frankryk. Hy is egter in 'n beroemde gebeurtenis in [[Reims]] gekroon in [[1429]] deur die pogings van [[Johanna van Arkel]] om die Franse van die Engelse te bevry. Die latere deel van sy heerskappy is gekenmerk deur stuewlingsstruwelings met sy seun, wat later Koning [[Lodewyk XI van Frankryk]] geword het.
 
{{Saadjie}}
21 705

wysigings