Verskil tussen weergawes van "Johannesburg"

4 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
Skakel 2001
k (warnfile Bygevoeg:fi)
k (Skakel 2001)
'''Johannesburg''' is die vernaamste besigheid- en bevolkingsentrum van [[Suid-Afrika]] met 3 226 000 inwoners (munisipaliteit, [[2001]]). Dit is die hoofstad van die provinsie [[Gauteng]] en setel van die [[Grondwetlike Hof]] van [[Suid-Afrika]].
 
Johannesburg is gestig na die ontdekking van goud aan die [[Witwatersrand]] in [[1886]]. Dit groei binne 'n dekade tot 'n stad met meer as 100 000 inwoners. Alhoewel die stad se eie myne lankal laat vaar is omdat erts opgeraak het en nuwe afsettings elders gevind is, staan Johannesburg steeds in [[Zoeloe]] bekend as ''eGoli'' (plek van goud).
50

wysigings