Verskil tussen weergawes van "Land"

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
=== Nasie ===
 
'n '''Nasie''' is 'n "stel mense met 'n gemene identiteit wat 'n nasiestaat gevorm het, of aspireer om een te vorm" (Viotti en Kauppi, [[2001]]). Hierdie verwysing is, in die opsig van ''land'', meer waarskynlik om na 'n groep wat kwansuis dieselfde etniese oorsprong, [[taal]], [[geloof]] of geskiedenissgeskiedenis deel, te verwys.
 
Die term het sinoniem geword met "land" waar nasies sonder soewereiniteit (d.w.s nasies wat nie state is nie) gepoog om hulself op dieselfde terme as soewereine state te identifiseer. Andere, insluitend nasionaliste, mag dalk hul eie enkele nasies (of land) beskou as opgedeel tussen verskillende state.
120

wysigings