Verskil tussen weergawes van "Nieu-Bethesda"

Geen grootteverandering nie ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Beeld -> regs, gaan Afrikaans na)
[[Beeld:Kameeltuin.jpg|right|thumb|Van die beelde in die erf by die uilhuis]]
 
'''Nieu -Bethesda''' is 'n onopvallende dorp in die groot [[Karoo]] van [[Suid-Afrika]], sowat 50 km noord van [[Graaff-Reinet]] in die [[Sneeuberg]] gebied. Dis is in [[1838]] gestig deur Charles Murray, 'n Nederduits Gereformeerde dominee van Graaff-Reinet met die woorde ''"En laten wy deze plaats nu Bethesda noemen"'' vanwee die vrugbaarheid van die plek en die aanwesigheid van voldoende water.
 
Nieu -Bethesda was die tuiste van Helen Martins ([[1898]]-[[1976]]). Saam met Koos Malgas (1937-2000) het sy 'n adembenemende hoeveelheid kunswerke nagelaat. Die hele tuin en huis is vol daarvan. Die huis staan beken as die uilhuis.
Anonieme gebruiker