Verskil tussen weergawes van "Mate (tee)"

151 grepe bygevoeg ,  16 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
 
k
Die '''mate''' (of '''''yerba''''') is 'n gewilde soort [[tee]] in [[Argentinië]] en ander [[Suid-Amerika]]anse lande. Dit word van die gedroogde blare van die [[huls]] (Ilex) gemaak en met baie [[suiker]] gedrink. Die Argentynse stad Apostoles is die sentrum van die mate-nywerheid.
 
[[de:Mate]]
[[en:Yerba mate]]
[[eo:Mateo]]
[[es:Mate]]
[[fi:Ilex paraguariensis]]
[[ja:マテ茶]]
[[pl:Yerba mate]]
[[pt:Erva-Mate]]
[[uk:Мате]]