Verskil tussen weergawes van "Boergondiërs (party)"

 
Die partisane terme het die lewens van die twee figure oorleef. Jan, Hertog van Boergondië het 'n sluipmoord op Lodewyk, Hertog van Orléans in [[1407]]. Boergondies partisane by die [[Universiteit van Parys]] het 'n verhandeling wat dit as tirannemoord regverdig gepubliseer in die geloof dat die Hertog van Orléans van plan was om die koning te vermoor en die troon te bestyg. Leierskap van sy party het nominaal na sy seun, [[Karel, Hertog van Orléans|Karel]], oorgegaan, maar dit was inderwaarheid die jong hertog se skoonvader, [[Bernard VII, Hertog van Armagnac]] wat die inisiatief oorgeneem het. Na [[Orléans]] deur die [[Koninkryk van Engeland|Engelse]] beset is in die [[Slag van Agincourt]] in [[1415]] en Armagnac se moord deur 'n Boergondiese ''mob'' in Parys in [[1417]], het die leierskap van die party op die jong [[Karel VII van Frankryk|Dauphin]] geval wat na [[Bourges]] teruggeval het.
<!--
After [[1417]], then, Burgundy controlled both Paris and the person of the king. However, the whole dispute was proving deleterious to the war effort against the English, as both sides focused more on fighting one another than on preventing the English from conquering [[Normandy]]. In [[1419]], the Duke and the Dauphin negotiated a truce to allow both sides to focus on fighting the English. However, in a further parley, the Duke was murdered by the Dauphin's supporters as revenge for the murder of Orleans twelve years before.
 
Na [[1417]] het Boergondië beide Parys en die koning beheer. Die dispuut het egter die aandag van die oorlog teen die Engelse afgetrek aangesien beide kante sterker gefokus het op gevegte teen mekaar as om te verhoed dat die Engelse [[Normandië]] oorwin. In [[1419]] het die Hertog en die Dauphin 'n vrede onderhandel wat beide kante sou toelaat om hulle toe te spits op die stryd teen die Engelse. Die hertog is egter in 'n verdere ontwikkeling vermoor deur die Dauphin se ondersteuners in weerwraak vir die moord op die Hertog van Orleans twaalf jaar te vore.
<!--
Burgundian party leadership passed to [[Philip III, Duke of Burgundy]]. Duke Philip entered an alliance with [[England]]. Due to his influence and that of the queen, Isabeau, who had by now joined the Burgundian party, the mad king was induced to sign the [[Treaty of Troyes]] with [[France]] (or should this be England) in [[1420]], by which Charles VI recognized [[Henry V of England]] as his heir, disinheriting his own son the Dauphin.
 
21 705

wysigings