Verskil tussen weergawes van "Boergondiërs (party)"

Na [[1417]] het Boergondië beide Parys en die koning beheer. Die dispuut het egter die aandag van die oorlog teen die Engelse afgetrek aangesien beide kante sterker gefokus het op gevegte teen mekaar as om te verhoed dat die Engelse [[Normandië]] oorwin. In [[1419]] het die Hertog en die Dauphin 'n vrede onderhandel wat beide kante sou toelaat om hulle toe te spits op die stryd teen die Engelse. Die hertog is egter in 'n verdere ontwikkeling vermoor deur die Dauphin se ondersteuners in weerwraak vir die moord op die Hertog van Orleans twaalf jaar te vore.
 
Boergondiese party leierskap het oorgegaan na [[Filip III, Hertog van Boergondië]]. Hertog Filip het 'n alliansie met [[Koninkryk van EnglandEngeland|Engeland]] gesluit. Onder sy invloed en die van die koningin, Isabeau, wat haar teen hierdie tyd by die Boergondiërs aangesluit het, is die waansinnige koning oortui om die [[Verdrag van Troyes]] te teken in [[1420]]. Volgens die verdrag sou Karel VI [[Hendrik V van Engeland]] as sy erfgenaam erken en sodoende sy eie seun die Dauphin onterf.
<!--
When Henry V and Charles VI both died within months of each other, leaving Henry's son [[Henry VI of England]] as heir to both England and France, Philip the Good and the Burgundians continued to support the English. Nevertheless, dissension grew between Philip and the English regent, [[John, Duke of Bedford]]. Although family ties between Burgundy and Bedford (who had married the Duke's sister) prevented an outright rupture during Bedford's lifetime. Burgundy gradually withdrew support for the English and began to seek an understanding with the Dauphin, by now [[Charles VII of France]]. The two sides finally reconciled at the [[Treaty of Arras (1435)|Treaty of Arras]] in [[1435]], a treaty which allowed the French king to finally return to his capital.
 
Toe Hendrik V en Karel VI beide binne maande van mekaar te sterwe gekom het, wat Hendrik se suen [[Hendrik VI van Engeland]], as opvolger tot beide die Engelse en Fransze troon gelaat het, het Filip die Goeie aangehou om die Engelse te ondersteun. Onmin het egter begin opbou tussen Filip en die Engelse regent, [[Jan, Hertog van Bedford]] wat namens die jong koning Hendrik regeer het. Familiebande tussen Boergondië en Bedford, wat met die hertog se suster getrou het, het egter 'n volslae breuk tydens Bedford se leeftyd verhoed. Boergondië het geleidelik hulle ondersteuning aan die Engelse ingekort en het begin om 'n verstandhouding met die Dauphin, teen hierdie tyd gekroon as [[Karel VII van Frankryk]], te onderhandel. Die twee kante het uiteindelik in die [[Verdrag van Arras (1435)|Verdrag van Arras]] in [[1435]] versoen. Volgens die verdrag kon die Franse koning uiteindelik na sy hoofstad terugkeer.
==See also==
 
==SeeKyk alsoook==
*[[Joan of Arc]]
*[[Middle Ages]]
*[[History of France]]
*[[Arthur de Richemont]]
 
* [[Johanna van Arkel]]
[[Category:Middle Ages]]
* [[Armagnac (party)]]
[[Category:History of France]]
* [[Honderjarige Oorlog]]
[[Category:Hundred Years' War]]
-->
 
[[Kategorie:Geskeidenis van Frankryk]]
{{Vertaling/Verwysing|en|Burgundian (party)|ouid=144543633|vertaaldatum=1 Desember 2007}}
 
{{Vertaling/Verwysing|en|Burgundian (party)|ouid=144543633|vertaaldatum=1 Desember 2007}}
 
[[ceb:Bourguignons]]
21 705

wysigings