Verskil tussen weergawes van "Laserdrukker"

108 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
 
==Oorsig==
Die gebruik van laserdrukkers het baie voordele bo ander soorte drukkers. Anders as impakdrukkers is 'n laserdrukker se spoed veranderlik en hang grootliks af van die hoeveelheid besonderhede wat in 'n grafiese beeld wat verwerk word, vervat is. Die vinnigste modelle kan soveel as 200 monochroom bladsye per minuut lewer (d.w.s. 12 000 bladsye per uur). Die vinnigste kleurlaserdrukkers kan soveel as 100 bladsye per minuut lewer (oftewel 6 000 bladsye per uur). Hoë-snelheidslaserdrukkers word gebruik vir massapos van verpersoonlikte dokumente soos kredietkaart- en munisipale rekeninge en kompeteer goed met [[litografie]] in sommige kommersiële toepassings. (Die Xerox 9700 laser drukker, druk sowat 120 bladsye per minuut [http://www.castleink.com/_a-lphis.html].)
 
<!-- Moet nog vertaal word
973

wysigings